Kyk na die hou-van's wat jy die afgelope 7 dae gestuur het
Nie ingesluit nie
Nie ingesluit nie
Nie ingesluit nie
Ingesluit
* Super-hou-van's en Boosts wat deur Tinder-Goud- en Tinder-Platinum-intekening beskikbaar is, verval indien dit nie gebruik word nie. Sommige Tinder-Goud-intekenaars met planne van een maand of langer sal moontlik nie 'n maandelikse Boost ontvang nie as gevolg van toetsing. Gaan intekeningbesonderhede in Tinder na om te sien wat ingesluit is.
Wat is Tinder®?
Tinder® is in 2012 op 'n universiteitskampus bekend gestel en is die wêreld se gewildste toepassing om nuwe mense te ontmoet. Dit is al meer as 340 miljoen keer afgelaai en is beskikbaar in 190 lande en in 40+ tale.
Tinder® is 'n plek gebou op 'n wêreld van moontlikhede. Soos die moontlikheid om kontakte te maak wat tot meer kan lei. Of jy hier is om nuwe mense te ontmoet, jou sosiale netwerk uit te brei, plaaslike mense te ontmoet wanneer jy reis of net in die hede leef, jy het na die regte plek toe gekom.
Tinder® is eenvoudig en prettig — gebruik die Regsvee-kenmerk om van iemand te hou, en as iemand van jou ook hou, is julle pasmaats! Tik net op die mense wat jy belangstel om te ontmoet om iets nuuts te begin.