Gaan vir Goud en kyk wie van jou hou

Dit maak nie saak of jy op soek is na liefde, 'n afspraak of iets informeel nie. As daar net soveel ure in 'n dag vir afsprake is, kan jy met 'n bietjie inligting nogal ver kom. Tinder-Goud bespaar tyd deur jou te laat sien wie van jou hou. Maak pasmaats, slaan oor of gaan in op foto's om volledige profiele te kan sien met 'n eenvoudige tikbeweging en benut só jou tyd aanlyn veel doeltreffender. Met al jou bewonderaars op een plek is dit die beste manier om jou selfvertroue 'n gratis hupstoot te gee terwyl jy nuwe mense ontmoet.

Sluit nou aan

Hou-van-jou

Sien al jou bewonderaars op een plek sodat jy 'n volwasse besluit kan neem oor wie jy van hou, en vir wie jy "Nee" sê.

Paspoort

Maak pasmaats met mense wêreldwyd.

Onbeperkte Hou-van's

Kry gevoelens vir soveel mense as wat jy wil.

Gratis maandelikse Super-hou-van's

Onderskei jou van die skare en verhoog jou potensiaal om pasmaats te maak 3x.

1 maandelikse boost

Trek meer aandag en wees vir 30 minute een van die topprofiele in jou omgewing.

Herstelaksie

Gaan terug in die tyd en herstel jou laaste Hou-van of Nee.
Wil jy meer hê? Gaan kyk na ons laaste woord in opgraderings, Tinder-Platinum™.