Ondersteunde platforms en toestelle
Tinder is tans beskikbaar op iOS-, Android- en HarmonyOS- toestelle. Benewens ons mobiele toepassings, kan jy Tinder.com besoek om Tinder op die Web te gebruik.
Tinder ondersteun tans iOS 16.0 en hoër, Android 10.0 en hoër, en die jongste weergawes van al die bekende webblaaiers (Chrome, Firefox, Safari, Edge ens.).