Deel die liefde met Tinder Plus®

Dit kan moeilik wees om te kies wie om van te hou op 'n afspraaktoepassing, so ons het dit makliker gemaak met Onbeperkte Hou-van's. Dis reg, jy kan gevoelens toon vir soveel mense as wat jy wil, of dit nou liefde met die eerste oogopslag is, en of jy net van hulle foto's hou. Stuur Hou-van's om jou pasmaat-potensiaal te verhoog, of sommer net omdat dit goed voel. Met 'n opgradering na 'n Tinder Plus-intekening sal jou Hou-van's nooit weer opraak nie.

Sluit nou aan

Onbeperkte Hou-van's

Kry gevoelens vir soveel mense as wat jy wil.

Paspoort

Maak pasmaats met mense wêreldwyd.

Herstelaksie

Gaan terug in die tyd en herstel jou laaste Hou-van of Nee.
Wil jy meer hê? Gaan kyk na Tinder-Goud en Tinder-Platinum™.