Word raakgesien deur die mense waarvan jy hou met Tinder-Platinum™

Verhoog jou pasmaat-potensiaal en geniet die meeste van Tinder se topklas-kenmerke met Tinder-Platinum! Aanlyn afsprake het pas makliker geraak. Het jy iemand gesien wat jy graag wil ontmoet en nie kan wag om mee pasmaats te maak nie? As 'n Platinum-intekenaar kan jy 'n nota aanheg by elke Super-hou-van wat jy stuur en sodoende jou potensiaal om pasmaats te maak met tot 25% verhoog. En as jy dit doen—staan gerus nog meer uit deur hulle foto's te komplimenteer of aan hulle jou beste gespreksaanknoop-boodskap te stuur. Deur die eerste skuif te maak, kan jy die proses bespoedig en gouer met mense begin klets.

Sluit nou aan

Heg 'n nota aan elke Super-hou-van

Begin vinniger klets deur 'n nota te heg aan elke Super-hou-van wat jy stuur.

Prioriteit-hou-van's

Die beste dinge in die lewe is gratis vir Platinum-intekenaars. Prioriteit-hou-van's sorg dat jou profiel vinniger gesien word deur die mense van wie jy hou, en van wie jy super-baie hou.

Hou-van-jou

Sien al jou bewonderaars op een plek sodat jy 'n volwasse besluit kan neem oor wie jy van hou, en vir wie jy "Nee" sê.

Topkeuses

'n Daaglikse kykie op 10 gekategoriseerde profiele, pasgemaak net vir jou.

Paspoort

Maak pasmaats met mense wêreldwyd.

Onbeperkte Hou-van's

Kry gevoelens vir soveel mense as wat jy wil.

Gratis maandelikse Super-hou-van's

Onderskei jou van die skare en verhoog jou potensiaal om pasmaats te maak 3x.

1 maandelikse boost

Trek meer aandag en wees vir 30 minute een van die topprofiele in jou omgewing.

Herstelaksie

Gaan terug in die tyd en herstel jou laaste Hou-van of Nee.