Goed, waarom dan 'n afspraaktoepassing soos Tinder kies?

Wat afspraaktoepassings betref, het jy opsies: Badoo, Bumble, Hinge, Match, POF, OKCupid en vele meer. Dit maak nie saak of jy liefde wil vind, 'n afspraak wil hê of net informeel wil klets nie, jy wil steeds 'n toepassing vind wat reg is vir jou. En dis nie altyd swart en wit nie — as jy nuwe mense wil ontmoet, kan jou vriende by Tinder jou help met kenmerke wat ontwerp is om die onmoontlike moontlik te maak. Aanlyn afsprake het pas makliker geraak.

Ons sal nie spog dat ons die beste gratis webwerf is nie — ons sal jou self laat besluit deur vir jou Tinder in 'n oogopslag te gee.

Sluit nou aan

Verken jou Belangstellings

Dit is maklik om met 'n pasmaat te flirteer as jy weet dat julle iets gemeen het. Met die Tinder-toepassing kan jy Belangstellings by jou profiel voeg en kontak maak met mense wat jou belangstellings deel.

Word op Tinder Foto-geverifieer

Met Fotoverifiëring kan jy bewys dat jy die persoon op jou foto's is. As jy mense met 'n blou regmerkie in die Tinder-toepassing sien, beteken dit dat hulle die ware Jakob is.

Kyk wie hou van jou

Daar is net soveel ure in die dag vir afsprake. Ons verstaan. Met 'n Tinder-Goud-intekening kan jy al die mense sien wat van jou hou, en dit bespaar jou kosbare tyd sodat jy op ander belangrike dinge in die lewe kan konsentreer.

Laat Elke Hou-Van Tel

Prioriteit-hou-van's is uitsluitlik vir Tinder-Platinum™-intekenaars en wys jou profiel vinniger vir die mense van wie jy hou.

Oneindige moontlikhede

Met meer as 55 miljard pasmaats wat tot dusver gemaak is, is dit vir ons niks vreemd om enkellopendes aanlyn bymekaar te bring nie. Sommige webwerwe, soos Hinge en eharmony, is ontwerp vir langtermynverhoudings, maar op die Tinder-toepassing gaan dit alles oor die ervaring en bied ons moontlikhede vir wat ook al jy na soek.

Gaan oral met ons saam

As jy plaaslike mense wil ontmoet, of jy nou New York of Chicago besoek, daar is 'n toepassing daarvoor—en dit word genoem Tinder. Klets met mense naby en ver met kenmerke wat jou toelaat om regoor die wêreld pasmaats te maak. Tinder is jou staatmaker-reismaat. Ons is tot jou beskikking in 190 lande, en nie eens ons vriende by OKCupid en Plenty of Fish kan dit sê nie.

Maak kontak met mense oral

Gaan verder as jou afstandsinstellings en klets met mense regoor die wêreld met ons Paspoort-kenmerk. Al wat nodig is, is 'n opgradering na 'n Tinder Plus®-intekening om op enige plek van enige plek af pasmaats te kan maak.

Pasmaats op jou vingerpunte

Een van die mees volwasse besluite wat jy kan neem, is om 'n afspraaktoepassing te kies wat jou al die dinge bied wat jou eks nie kon nie. En dis nie bloot 'n geval van kies tussen Badoo of Zoosk nie. Om mense aanlyn te ontmoet is 'n reis, en jy wil iemand saamneem op wie jy kan vertrou. Wanneer dit gaan oor pasmaats maak, beskou die Tinder-toepassing as jou nuwe medevlieënier.

Allesomvattend, die hele tyd

We’re not a fan of labels, so we offer a dating experience designed to connect you with new people outside your usual circles. We believe everyone deserves the right to be seen and make the first move no matter how they identify. On our app, we put everyone in front of you and let you choose who you want to chat with.