Wat sou jy doen as daar 'n verskuilde moordenaar by 'n intieme verjaardagpartytjie in die woestyn sou wees?

Die première van Episode 1 is op 7 November 2021.

Beleef gedurende naweke in November 'n interaktiewe geleentheid waar jou besluite tot nuwe leidrade lei. As jy aan die einde van elke episode kom, word jy na Kitsklets geneem, waar jy met 'n potensiële pasmaat afgepaar kan word wat 'n ander topverdagte gekies het, en kry jy ook toegang tot 'n pasgemaakte Swipe Night-stapel van aanbeveelde pasmaats wat uitsluitlik uit ander Swipe Night-kykers bestaan.
Jy is die protagonis in hierdie verhaal.
Sluit aan op Sondae van 7-21 November 2021 van 18:00 tot 00:00. Moet dit nie misloop nie.

Beskikbare lande

Australië ● Brasilië ● Kanada ● Denemarke ● Finland ● Frankryk ● Duitsland ● Indië ● Indonesië ● Ierland ● Italië ● Japan ● Mexiko ● Nederland ● Nieu-Seeland ● Noorweë ● Filippyne ● Singapoer ● Suid-Korea ● Spanje ● Swede ● Taiwan ● Thailand ● Verenigde Koninkryk ● Verenigde State ● Viëtnam

Beskikbare tale

Katalaans ● Chinees (Vereenvoudig) ● Chinees (Tradisioneel) ● Deens ● Nederlands ● Engels ● Fins ● Frans (Kanada) ● Frans (Frankryk) ● Duits ● Indonesies ● Italiaans ● Japannees ● Koreaans ● Noors ● Portugees (Brasilië) ● Spaans (LatAm) ) ● Spaans (Spanje) ● Sweeds ● Tagalog ● Thai ● Viëtnamees
Raak besig op Tinder